ou klank Dekodeerbare materiaal Graad 1
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Volledige ou-program GRATIS. Dit gaan jou ‘n goeie idee gee van hoe die volledige program saamgestel is.
Die beginner leser moet blootgestel word aan BAIE dekodeerbare tekste. Wanneer hy materiaal moet lees wat hy NIE kan dekodeer nie, lei dit tot “raaiwerk” en die linkerbrein, wat die leesbrein is, word nie 100% ingespan nie.
Alles tekste in hierdie materiaal is dekodeerbaar – indien die volgorde van aanleer van klanke ooreenstem met hierdie sisteem.