Resource Description

‘n Kleurvolle Powerpoint opgestel vir graad 4 Wiskunde leerders . Die PowerPoint verduidelik oppervlakte en ook hoe om dit te bereken. In graad 4 word slegs vereis dat leerders die aantal blokkies tel. Ingesluit is ‘n Powerpoint formaat asook PDF formaat. Ingesluit is ‘n verduideliking wat in boeke geplak kan word en ‘n kort werkkaart met ‘n memorandum.

R34.50

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.