oo-DUBBELKLANK en Tel tot by 10 hulpmiddels & BONUS video’s
R57.50
Resource Description
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige hulpmiddels en Afrikaanse kindervideo stel die oo-klank bekend in die vorm van ‘n storie. Jou kind gaan ook die geleentheid kry om saam met die video oo-dubbelklank woorde in te oefen.
Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige Wiskunde hulpmiddels en GRATIS video leer die jong kind stap vir stap om tot by 10 te tel. Die video sluit ook ‘n getallelyn in om vir die kinders die volgorde van getalle uit te beeld, sodat hulle dit van kleins af kan vaslê.