Niere en die menslike urienstelsel
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie dokument bevat opsommings en benoemde sketse oor die menslike nier en urienstelsel vir graad 11 Lewenswetenskap leerders.
Inhoud:
- Ekskresie by die mens
- Uitskeidingsorgane
- Metaboliese afvalstowwe en hul oorsprong
- Die menslike urienstelsel
- Die bou van die urienstelsel
- Die inwendige en uitwendige bou van die nier
- Die nefron
- Die werking van die nier
- Regulering van PH in bloed
- Strukturele aanpassing vir nier vir sy funksie
- Homostatiese beheer van water in die bloed
- Homostatiese beheer van soutbalans in bloed