Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 Projek
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie projek vereis die leerders om die tegnologiese proses te volg om die projek te voltooi. Hulle moet kies om ‘n brug of water toring te bou. Hierdie word onder die onderwerp van “Sterk Raamstrukture” voltooi gedurende die kwartaal. Daar word ‘n merklys voorsien om dit maklik te maak vir die onderwyser om dit te assesseer.