Natuurwetenskap Graad 9 Opsomming Uitskeidingstelsel
R28.75
Resource Description
Natuurwetenskappe Graad 9 Opsommings – Uitskeidingstelsel
Kleurvol en opgesom wat dit maklik maak om te gebruik en leer.
Dele van menslike uitskeidingstelsel en funksies van elk.
Prosesse van uitskeidingstelsel in menslike liggaam.
Skets van uitskeidingstelsel met byskrifte.
Vorm van die niere, funksies van die niere, prosesse wat plaasvind in die niere.
Gesondheidskwessies van die niere.
Kan ook gebruik word vir Graad 10 Biologie vir hersiening.