Natuurwetenskap Graad 9 Opsomming Sirkulasiestelsel
R40.25
Resource Description
Natuurwetenskap Graad 9 Opsomming – Sirkulasiestelsel
Kleurvolle opsommings met tabelle wat dit maklik maak om te leer.
Funksies van bloedvatstelsel
Samestelling van bloed en die funksie van elke deel
Sketse van menslike bloedvatsetelsel met byskrifte
Soorte bloedvate in menslike liggaam in tabelvorm opgesom.
Die hart en funksies van die hart.
Gesondheidskwessies van die hart en oorsake
Kan gebruik word vir Biologie Graad 10 ook vir hersiening