Natuurwetenskap Gr 4 Junie Eksamen
Resource Description
Hierdie vraestel is opgestel volgens die CAPS riglyne. Dit handel oor kwartaal 1 en 2 se inhoud. Bloom’s taksonomie word gebruik om vrae te differensieer. Talle toepassings en evaluerings van praktiese take wat deur die kwartaal gedoen is. Hierdie vraestel is in Word-formaat sodat onderwysers dit maklik kan redigeer vir hul eie behoeftes.
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.