Natuurwetenskap, Geskiedenis en Geografie toetse, memos en Opsommings Graad 6 Kwartaal 1 Pakkie
R102.64
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Geografie
* Breedtegraad en lengtegraad op ‘n aardbol
* Halfronde
* Breedtegrade en lengtegrade op ‘n kaart
* Konsep van skaal
* Lynskale en woordskale
* Meet reguitlynafstande tussen stede op ‘n Suid-Afrikaanse en wêreldkaart
* Atlasse, globale stastistieke en aktuele gebeure
* Eie provinsie in ‘n atlas
________________________________________________________
Natuurwetenskap
Onderwerp 1: Fotosintese
Eenheid 1 -2
Onderwerp 2: Voedingstowwe in Kos en voeding
Eenheid 1 -2
Onderwerp 3: Voedselverwerking
Eenheid 1 – 2
Onderwerp 4: Ekostelsel en voedselwebbe
Eenheid 1 – 3
______________________________________________________
Geskiedenis
* Afrika koninkryk lank gelede in Suider Afrika
* Mapungubwe die eerste staat in Suider Afrika
* Goue renoster en ander goue voorwerpe
* Handel regoor Afrika, oor die Indiese oseaan en verder