Natuur wetenskap Graad 7 Kwartaal 3 Navorsings taak
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Instruksies: 1. Doen navorsing oor enige 2 van die gegewe maniere van krag opwek. 2. Bring jou navorsing skool toe en doen die taak in die klas. 3. Gee aandag aan die puntetelling van elke vraag om te bepaal hoeveel inligting nodig is. 4. Verskaf ʼn minimum van 2 prente en 3 bronne by vraag 4.
Navorsingstaak: Maniere om Krag op te Wek Doel van die Taak: Om te ondersoek en te verstaan hoe verskillende bronne en metodes gebruik word om elektrisiteit op te wek. Kies 2 van die volgende metodes om krag op te wek en doen navorsing oor elk van hulle: • Sonkrag • Windkrag • Hidro-krag • Steenkool krag • Kernkrag • Bio-massa • Geotermiese Krag