My Organe – 11 Flitskaarte + Werksvelle
R25.30
Resource Description
Kom ons leer oor ons organe!
Hierdie hulpbron is perfek vir Graad 1 en 2 leerders. Elke werksvel is op verskeie vlakke ontwerp om leerders te ondersteun en ‘challenge’. Flaartkaarte is beskikbaar in kleur. Alle werksvelle is beskikbaar in swart + wit en is A4.
Flaartkaart woordeskat:
brein, hart, skildklier, longe, niere, maag, blaas, derm, lewer, milt, pankreas
Werksvelle sluit in:
1.Identifiseer die organe van die liggaam (2 opsies)
– opsie 1: 6 organe
– opsie 2: 10 organe
2. Pas die orgaan naam met sy prentjie (2 opsies)
– opsie 1: 6 organe
– opsie 2: 11 organe
3. Ontleed to woorde en plak die korrekte prentjie. (2 opsies)
– opsie 1: identifiseer die woord en plak die prentjie
– opsie 2: ontleed die woord, skryf die woord en plak die prentjie
4. Identifiseer die inwendige organe en liggaamsdele. (1 opsie)
5. Knip die organe, kleur hulle en plak hulle in die korrekte plek. (2 opsies)
– 2de opsie het ligte organe om posisie aan te dui.
6. Dieselfde aktiwiteit as #5, maar grooter.
7. Die funksies van my organe (4 opsies)
– Trek alle inligting na: orgaan name + funksies
– Trek orgaan name na en skryf eie funksies
– Skryf die naam van die orgaan en trek die funksies na
– Skoon werkvel: kleur die orgaan, skryf sy naam en sy funksie
Dankie vir u ondersteuning! Dazzling Danziez