Minimale Pareterapie klusterreduksie s-kombinasies
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Alles wat jy nodig het in 1 hulpbron.
Kombinasies: sp-s; sp-p; sm-m; sm-s; st-t; st-s; sn-n; sn-s; sw-s; sk-s; sk-k; sl-l; sl-s.
– 124 volkleur flitskaarte met skrif (4 prente per A4 bladsy)
– 124 lyntekeninge flitskaarte met skrif
-124 volkleur flitskaarte sonder skrif
-124 lyntekeninge flitskaarte sonder skrif
– ‘n 16 Bladsye tuiswerk uitdeelstuk sluit die volgende in:
*Definisie van minimale pareterapie.
*Duidelike instruksies.
*Aktiwiteite wat die perseptuele- en produksievlak van die woordpare inoefen.
* 2 Aktiwiteite vir besige lyfies.
*Druk stempels, plak plakkers, kleur in of pak blokkies om die leerder gemotiveerd te hou. Die aktiwiteite kan maklik aangepas word en is ontwerp om data-insameling te vergemaklik.
Die prente is geteken en ontwerp deur ‘n Afrikaanse spraakterapeut met die Suid-Afrikaanse leerder in gedagte.