Minimale Pareterapie klusterreduksie l-kombinasies
R73.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Alles wat jy nodig het in 1 hulpbron.
Kombinasies: b-bl; l-bl; p-pl; l-pl; v-vl; l-vl; g-gl; l-gl
– 90 volkleur flitskaarte met skrif (4 prente per A4 bladsy)
– 90 lyntekeninge flitskaarte met skrif
-90 volkleur flitskaarte sonder skrif
-90 lyntekeninge flitskaarte sonder skrif
– ‘n 21 Bladsye Huiswerk uitdeelstuk sluit die volgende in:
*Definisie van minimale pareterapie.
*Duidelike instruksies.
*Aktiwiteite wat die perseptuele- en produksievlak van die woordpare inoefen.
* 2 Aktiwiteite vir besige lyfies.
*Druk stempels, plak plakkers, kleur in of pak blokkies om die leerder gemotiveerd te hou. Die aktiwiteite kan maklik aangepas word en is ontwerp om data-insameling te vergemaklik.
Die prente is geteken en ontwerp deur ‘n Afrikaanse Spraakterapeut met die Suid-Afrikaanse leerder in gedagte.