Lulu se reëndag – Afrikaans Gedig en Vrae
$3
Resource Description
Hierdie oorspronklike gedig gaan oor ʼn terriër wat haar reëndag buite geniet.
Die vrae behandel beeldspraak en stylfigure soos personifikasie, alliterasie en interpretasie.
Die werkkaart sluit in:
- Oorspronklike gedig
- Vrae – 15 Punte
- Memorandum
Leerders kan op ʼn aparte bladsy of in hulle boeke die vrae antwoord.