Lewensvaardighede aktiwiteitsboekie volgens Funda Wande, graad 1, kwartaal 1, 2025
$4
Resource Description
Die graad 1, kwartaal 1 Lewensvaardighede aktiwiteitsboekie is opgestel volgens die 2023/24 ATP’s , Caps en die Funda Wande dokumente. Die aktiwiteitsboek het ‘n +- 4-5 aktiwiteite per tema, vir kwartaal 1. Die aktiwiteite bestaan uit skryf, teken en maak van fisiese voorwerpe. Die boekie bevat 18-22 aktiwiteite.