Letter-Klank Praktiese Oefening (Pakket)
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
*Beginklank Praktiese Oefening (60 Kaartjies)
* Sluitingsklank Praktiese Oefening (60 Kaartjies)
Leerder ontvang ‘n kaartjie en ‘n wasgoedpennetjie. Hul sê die prentjie se naam en knyp die wasgoedpennetjie by die korrekte klank waarmee die prent begin/eindig.