Leesbegrip & Taal: Voëls van Suid-Afrika
R82.80
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie taak bestaan uit ‘n leesbegrip gebaseer op ‘n nie-fiksieteks, ‘n visuele teks (tydskrifvoorblad) en ‘n afdeling vir taalstrukture. Die memorandum is ingesluit. Die taak is geskik vir graad 6 en graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele taal en moontlik ook Huistaal (afhangende van die leerders se vermoëns).