Leesbegrip: Rotte wat lewens red (237 Woorde – 15 Punte)
R42.26
Resource Description
Hoe kan iets so klein soos ‘n rot mense se lewens red?
In die leesbegrip leer ons meer van HeroRATs. Hulle is rotte wat landmyne en TB uitsnuffel.
Hierdie bron bevat:
Leesbegripteks – 237 Woorde
Vrae – 15 Punte
Woordsoek
Memorandum – Vir die vrae en woordsoek
Plek vir leerders om antwoorde te skryf