Leesbegrip: Kontekstuele Leidrade – ‘n Kort Program met lees-oefeninge
Proses wat gevolg word wanneer kontekstuele leidrade gebruik word, word ingeoefen.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie kort program bestaan uit:
– ‘n Definisie-blad (Wat is ‘n leesleidraad)
– 8 werkblaaie
‘n Stap-vir-stap proses word gevolg wanneer ‘n onbekende word gelees word. Dit sit die metode wanneer konteks gebruik word om ‘n woord te verklaar, uiteen.