Leesbegrip: Buffel die Olifantrob (20 Punte)
R49.45
Resource Description
Buffel, ‘n dofgeel olifantrob met ‘n groot liggaamsbou kies ‘n ongewone vakansieplek – Onrusstrand naby Hermanus. Hy herinner ons aan ons verantwoordelikheid teenoor die natuur. Ontdek die fassinerende lewe van Buffel terwyl hy die Suid-Afrikaanse kus deurkruis.
Hierdie hulpbron bevat:
- Leesstuk met instruksies – 387 Woorde
- Vrae – 20 Punte
- Word en PDF Formaat
- Memorandum