Lees en spel- Ouditiewe prosessering: Woordbou aktiwiteit
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk sluit in:
Woordbou – enkel klanke
Woordbou – kluster klank kombinasies (begin)
Woordbou – kluster klank kombinasies (einde)
Knip die woord dele uit. Bou die woorde. Hou eers die prent toe sodat u kind nie die prent kan sien nie. Hy/sy moet die woord uitspel en lees.
U kind moet na elke prentjie kyk en die woord neer skryf. Klap ook elke woord uit nadat julle dit geskryf het (Bv. b-u-s) en tel die hoeveelheid klanke in elke woord.