Leer nommers skryf 1-10
R23.00
Resource Description
Om nommers na te trek is ‘n belangrike vaardigheid vir jong kinders omdat dit hulle help om fyn motoriese vaardighede, oog-hand koördinasie, en nommerherkenning te ontwikkel. Dit leer kinders nie net die korrekte vorming van elke nommer nie, maar help ook om hul skryfvaardighede te verbeter. Deur nommers na te trek, kan kinders ‘n beter begrip van getalle ontwikkel, wat noodsaaklik is vir sukses in wiskunde.
Die is gemaak om vir jou studente ‘n boek te vou en deer dit te werk deer term 1 en 2. jy kan die boek ook gebruik as ‘n huiswerk boek. Ek het die boek gemaak op so staat dat dit meer as eenkeer geherhaal te word en bloodgestel wat mag nog kom om jou studente graad 1 reg te kry.
Gemaak met liefde! Juffrou Bee!