Leer lees met sigwoorde + BONUS video
R19.55
Resource Description
Hierdie Afrikaanse hulpmiddels en Afrikaanse kindervideo verduidelik wat sigwoorde is en dat sigwoorde betekenis kry wanneer dit in die konteks van ‘n sin geplaas word. Daar is talle hulpmiddels vir interaktiewe inoefening van sigwoorde vir kinders. Woorde asook sinne word gelees en daar word verduidelik wat die belangrikheid daarvan is om woorde te klank sodat die klanke saamgevoeg kan word om die uiteindelike woord te vorm.