KWARTAALTOETS vir GR 8 Kwartaal 3 – Volgens aangepaste kurrikulum (Vraestel + Memo) (Word dokument)
Kwartaaltoets met Memo in Word.
R51.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afdeling A (Kort vrae) 15 punte
Afdeling B (Kontekstuele vrae) 45 punte
Dit sluit die volgende werk in:
-Die boustene van materie
-Subatomiese deeltjies
-Elemente en verbindings
-Die deeltjiemodel van materie as begrip
-Verandering van staat
-Digthied, massa en volume
-Statiese elektrisiteit
Heg asseblief vir u leerders ‘n periodieke tabel aan wat nie die name van die elemente bevat nie.