R19.55

Resource Description

‘n Prettige ysbreker kommunikasie-taak om jou klasmaats te leer ken. Vra aan mekaar vrae (‘n leestaak) en gesels saam. Voltooi dan ‘n tipe venn- diagram met ooreenkomste en verskille. Laastens is daar ‘n “verkenningstog”  – soek ‘n klasmaat wat…. en vul telkens die maat se naam in op die vraelys (3 bls). Geskik vir Graad 4 – 6 leerders.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.