Kodering en Robotika Graad R Kwartaal 4 Les 1
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Wil jy kodering en robotika in jou elke-dag lesse integreer? Is jy ‘n Graad R onderwyser? Dan is hierdie net die les vir jou…
Ingesluit in hierdie les-pakket kry jy die volgende:
– ‘n Lesplan vir les 1
– Werkkaarte en Aktiwiteite vir die Lesplan
– Rubriek om assessering te voltooi
Hierdie les handel oor patrone wat voorgestel word as simboliese data. (CAPS Kodering en Robotika – C6)
Hierdie les kan geintegreer word met CAPS Graad R Wiskunde (Meetkundige Patrone) Week 32; Week 37; en Week 39.
Hierdie les kan ook geintegreer word met CAPS Graad R Lewensvaardighede (Liggaamsopvoeding): Ritme