FREE

Resource Description

Aktiwiteite waar kinders die geleentheid kry om te luister en praat is goeie geleenthede om spraak en luister vaardighe te ontwikkel wat belangrik is vir U kind. In hierdie les is daar geleenthede om vrae te vrae, letters en klanke te herken, woorde te leer en om te lees.

Flitskarte en werkaarte is gemaak saam die les.

Die les kan opgedeel word en oor die week as lees en praat lesse gebruik word om die les wat U het te kompliment.

Maak seker dat PDFs op U toestel gebruik kan word.

Wat is ingesluit?

PDF – Gesin Les 0 – Die les 13 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaarde).

PDF – Emosies 00 – Flits kaarte 3 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

PDF  – Werkkaarte  – 4  bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

Dankie vir U ondersteuning.

Die Engelse weergawe is nie presies dieselfde as die Afrikaanse weergawe nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.