R36.00

Resource Description

Luister en Praat aktiwiteite is voordelig vir U kind. In die les is daar baie geleenthede vir spraak ontwikkeling met lees en praat, gesels saam met my, vrae antwoord, oor emosies gesels, letters klank, luister en antwoord. Die les kan in die klas op die rekenaar gewys kan word en kinders kan kyk, lees en antwoord.

Flitskarte en werkaarte is gemaak saam die les.

Die les kan opgedeel word en oor die week as lees en praat lesse gebruik word om die les wat U het te kompliment.

Maak seker dat PDFs op U toestel gebruik kan word.

Wat is ingesluit?

PDF – Emosies Les 3 – Die les 20 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaarde).

PDF – Emosies 3.2 – Flits kaarte 4 bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

PDF  – Werkkaarte 3 – 4  bladsye (1 bladsy gebruiksvoorwaardes).

Dankie vir U ondersteuning

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.