Kleuterskool/Tuisonderwys/GR R/Gr 1-Hulpbronne- A,B,C,D Woorde, Lees, Praat en Skryf.
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Lees is belangrik en noodsaaklik vir ontwikkeling. Hierdie les offer U kind die geleentgheid om nuwe woorde te lees, om te gesels deur vrae te antwoord en om sinne te lees.
Wat is ingesluit?(Maak seker dat die toestel wat U beplan om te gebruik PDF’s ondersteun!)
PDF – Lees en Praat – PDF les- Nie nodig om te druk nie, gebruik op rekenaar in die klaskamer of by die huis).(11 Bladsye – 1 Bladsy Voorwaardes).
Pdf – Flitskaarte – (4 Bladsye – 1 Bladsy – Voorwaardes).
PDF – Werk Kaarte (5 Bladsye – 1 Bladsy – Voorwaardes).
Dankie vir U ondersteuning!
U resensie oor die produk sal wardeer word!