$1

Resource Description

Hierdie aktiwiteit is geskep vir graad r en 1 leerders om hulle te help met die vaslegging van kleure.

Die eerste bladsy is waar hulle die kleur moet identifiseer en daarna die stippellyntjie moet volg om die regte woord langsaan neer te skryf. Op die tweede bladsy moet hulle prentjies die regte kleur inkleur, die woord staan by die prentjie. Juffrou kan help deur dit vir hulle te lees (graad r) of die leerder te vra om dit hardop te lees (graad 1).

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.