Maak jou eie kleure omslaanboekie: Individuele aktiwiteite vir leerders wat leer oor kleure.

R46.00

Resource Description

Maak jou eie kleure omslaanboekie: Individuele aktiwiteite vir leerders wat leer oor kleure.
Dit is ‘n aktiwiteit waar leerders die prente knip en plak om ‘n omslaanboekie te skep.
Daar is twee aktiwiteite (kleure) per bladsy. Die prente wat gebruik is, is hoofsaaklik so na as moontlik aan realiteit en maklik om in te kleur.
Die aktiwiteit is goed geskik vir Graad R en Graad 1 leerders.

Die pakket sluit in:
– 11 aktiwiteite
– ‘n Verduideliking vir die onderwyser hoe dit werk.

Die kleure sluit in:
– rooi
– oranje
– geel
– groen
– blou
– pers
– pienk
– bruin
– wit
– grys
– swart

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.