Klanksamevloeiings aan die einde van woorde.
R25.36
Resource Description
Ongeveer 30 A4-bladsye om die kennis van klanksamevloeiings (en woordeskat) te verbreed – asook 225 flitskaarte. Dit bevat woordelyste en werksvelle. Gebruik dit vir Huistaal- of FAL-leerders.
Verseker dat jou drukker se instellings op A4 gestel is voordat jy die dokument druk.
-ld
-lf
-lg
-lk
-lm
-ls
-lt
-md
-mp
-nd
-ng
-nk
-ns
-rd
-rf
-rg
-rk
-rm
-rn
-rp
-rs
-rt
-ts