Klankeboek
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n boekie met al die woordfamilies. Daar is prentjies by vir assosiasie sodat leerders maklik die spelling en konsep bymekaar kan bring.
Daar is ook nie bladsy nommers nie, so jy sit dit in die volgorde wat jy dit aanleer.