Klanke werkboek 2
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die boekie bestaan uit 16 bladsye
Werkkaarte met die volgende klanke: ie, ou, aa, ee
- Lees die woorde
- Skryf die woord oor en omkring die regte klank
- Teken ‘n prentjie van die woorde
Skommel die letters om die woord reg te skryf
Skryf ‘n sin met elke woord
Sorteer die woorde in die regte kolom
Skryf die klanke oor: aa, ee, oo, uu
- Omkring die klank
- Lees die woorde en kleur die prentjie in
Oefen om die woorde reg te skryf