Klanke Werkboek 1
Sale!
Resource Description
Hierdie klanke boek het 26 bladsye en bevat die volgende werkkaarte;
- Soek die woorde met die volgende klanke: a, e, u, v, ui, y, i, o, ee, aa, ie, ou, oo, uu, ei, eu
- Soek die woorde en skryf hulle neer: aai, ooi, oei, eeu
- Kleur die woord in wat by die prentjie pas: a, e , u, o, i
- Voltooi die sinne deur die regte woord in te vul: ui, ie, ou, eu, ei, uu, aa, ee, oo
Flitskaarte en klankkaarte
Geniet die boekie
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.