Klanke: Ouditiewe aktiwiteit
R15.72
Resource Description
Klanke: Ouditiewe aktiwiteit
Gebruik hierdie bladsye as los velle of bind dit in ‘n boekie om oor die Afrikaanse aanvangsklanke te gesels. Hoor jy * aan die begin van **? Doen die takies saam-saam of bespreek die prente en laat die outjies dan self besluit wat die aanvangsklanke is.