Kapasiteit/Volume: Herleiding
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Kleurvolle Powerpoint opgestel vir graad 4 Wiskunde leerders . Die PowerPoint verduidelik hoe om die verskil verskillende eenhede te herlei (volumes word herlei met breukdele en nie kommas nie). Ingesluit is ‘n Powerpoint formaat om les aan te bied askook ‘n werkkaart vir leerders met ‘n memorandum in PDF formaat.