Hersiening van woordsoorte, intensiewe vorme, versamelname en telwoorde
Afrikaans Huistaal Gr 7.
‘n Interaktiewe Power Point speletjie van 29 skyfies.
Hersieningspeletjie “Pick-a-box”
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
INSTRUKSIES:
Twee spanne speel teen mekaar Groep 1 en Groep 2.
Een uit elke groep kry ‘n beurt om te antwoord.
Daar is vier afdelings om uit te kies.
Elke leerder in ‘n groep mag sy eie vraag kies. (Bv. Telwoorde –maklik)
Groep 1 se vrae staan aan linkerkant en Groep 2 aan regterkant.
Elke afdeling het drie vrae.
Aan die einde van die speletjie of gedurende die speletjie kan die telbord dopgehou word.
Juffrou moet onthou om aan die einde van die spel, as al die vrae beantwoord is, die tellings te herstel vir die volgende keer.