R138.00

Resource Description

 Oefeningnommer, doelwit en beskrywing

Bladsy 

#1.1-1.4  Kind boots woorde, frases en sinne na terwyl hy stadig en gemaklik praat.

 4

#2.1   Kind boots sinne na terwyl hy stadig en gemaklik praat. (tema: diere)

10

#2.2  Kind boots sinne na terwyl hy stadig en gemaklik praat. (tema: voertuie)

10

#2.3  Kind boots sinne na terwyl hy stadig en gemaklik praat.(tema: klere)

10

#3.1  Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat.(plaasdiere en aksies)

19

#3.2  Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat. (Rooikappie  bordspeletjie)

28

#3.3 Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat. (Insekte bordspeletjie)

36

#3.4  Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat. (huis, meubels, kategorisering)

44

#4.1  Kind vra en antwoord stereotipe vrae (geen spesifieke tema)

48

#4.2 Kind beantwoord vrae (storiekaartjies)

48

#5.1 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (tema: beroepe)

56

#5.2 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (diere)

56

 Oefeningnommer, doelwit en beskrywing

Bladsy 

#5.3 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (voertuie)

59

#5.4 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (klere)

59

#6.1 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (tuin)

68

#6.2 Kind vra vrae (stereotipe sin) terwyl hy stadig en gemaklik praat. (huis)

68

#7.1 Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat. (teenoorgesteldes)

75

#7.2 Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat.  (kategorisering)

75

#8.1 Kind produseer ‘n stereotipe sin terwyl hy stadig en gemaklik praat. ( ooreenkomste & verskille)

85

#9.1 Kind vra en antwoord vrae terwyl hy stadig en gemaklik praat. (mbv “ Wat gebeur?”- aktiwiteit)

89

#9.2 Kind vra vrae terwyl hy stadig en gemaklik praat. (Raai-Raai: eienskappe tov werkwoorde)

89

#10.1 Kind formuleer woorde, frases en sinne (prente van verskeie temas)

103

#10.2  Kind formuleer woorde, frases en sinne (prentkaartjies)

103

#11 Kind formuleer sinne (Probleemoplossing: Wat as…?)

111

#12.1 Kind formuleer sinne (Wat is verkeerd? Slaapkamer)

116

#12.2 Kind formuleer sinne (Wat is verkeerd?Kombuis)

116

#13 Kind formuleer sinne (“barrier game” Plaas)

121

Resource Reviews

Store reviews: ( 78 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.