Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (2025)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Ek – Alles oor my
-By die skool – Mense en plekke in die skool
-In die klaskamer
-Boeke – Alles oor boeke
-Dae van die week – Wat doen ons elke dag
-Dae van die week – Gister, vandag en môre
-My liggaam – Verskillende liggaamsdele
-My liggaam – Funksies van liggaamsdele
-My liggaam – Wat my liggaam nodig het om gesond te bly
-Gesonde leefwyse – Goeie higiëne
-Gesonde leefwyse – Oefening
-Gesonde leefwyse – Was vrugte voordat dit geëet word
-Somer – Hoe dit mense beïnvloed
-Somer – Hoe dit die natuur en diere beïnvloed
-Vorms en kleure rondom ons – Vorms
-Vorms en kleure rondom ons – Kleur
-Vorms en kleure rondom ons – Skakerings
Hierdie werkboek is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers is nie ingeluit nie.
58 Bladsye