Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie) September Vraestel en Memo – 2024
R44.02
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 9 SW (Geografie) September Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 60 punte
Hierdie vraestel dek die volgende werk:
- Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu:
- Die Berlyn-konferensie van 1884
- Kaart van Afrika wat verskillende koloniserende lande toon
- Oorsake van kolonisasie
- Patroon van kolonisasie: Watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer
- Waarom Europese magte Afrika so vinnig gekoloniseer het
- Gevolge van kolonisasie
- Die Asante en hul vroeë kontak met Europese handelaars en verkenners
- Die Britte en die kolonisasie van die Goudkus
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
DAN SMI