Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Opsommings Kwartaal 1 – 4 (Kollig Op) – Noted Opsommings
Resource Description
Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die Kollig Op handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:
- Persoonlike lewenstylkeuses.
- Seksuele gedrag & seksuele gesondheid.
- Tydsbestuurvaardighede (lees en skryf = verskillende redes)
- Burgerregte en -verantwoordelikhede.
- Grondwetlink waardes (Grondwet)
- Verdere studies (na graad nege)
- Loopband en vakkeuses
- Gesondheids- en veiligheidskwessies : GEWELD
- Verskaffers: studie en loopbaanbefonding + lewenslange leer
- Religee & vrede
- Sportetiek i alle fisiese aktwiteite
- Uitdagende situasies
R289.80
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.