Graad 9 Geskiedenis – KWARTAAL 2
R155.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 9 Geskiedenis:
- Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa
- Einde van Die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Atoombomme en die begin van die Kerntydperk
- Definisie van Supermoondhede en die betekenis van “Koue Oorlog”
- Areas van konflik en kompetisie tussen die supermoondhede in die Koue Oorlog
- Die einde van die Koue Oorlog: 1989
Opsommings vanuit die VIA AFRIKA HANDBOEK VIR SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 9
Totaal van 27 bladsye opsommings.
Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2022.