R204.25

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Nedersetting en grondgebruik.
  • Eenheid 2:  Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte.
  • Eenheid 3:  Verstedeliking.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Europese kolonisering van Afrika in die laat 19de eeu.
  • Gevallestudie:  Die Ashanti-koninkryk.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.