R92.00

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 LO Kwartaal 3 Opsommings

  • Week 1 -3:  Wêreld van werk
    • Eenheid 1:  Verband tussen prestasie in skoolvakke en belangstellings en vermoë
    • Eenheid 2:  Die Besluitnemingsproses
    • Eenheid 3:  Veiligheidsaspekte met betrekking tot bewegingsaktiwiteite
    • Eenheid 4:  Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
  • Week 4-6:  Gesondheid, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
    • Eenheid 1:  Omgewingsgesondheidskwessies
    • Eenheid 2:  Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
    • Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
  • Week 7-8:  Gesondheid, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
    • Eenheid 1:  Ingeligte, verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid:  MIV en Vigs
    • Eenheid 2:  Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
  • Week 9-10:  Grondwetlike regte & verantwoordelikhede
    • Eenheid 1:  Nasiebou
    • Eenheid 2:  Deelname aan ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter
    • Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoerings in ‘n program wat bewegingstegnieke verbeter

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.