Graad 8 Kwartaal 3 werkboek
R103.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hier is ‘n werkboek vir graad 8. Dit kan dien as ‘n aanvullende werkboek vir die klas asook hersiening doeleindes. Hierdie is maklik om te gebruik vir tuis werk ook. Dit sluit in begripstoetse, opsommings, taal leer, letterkudne, prosa en poësie. Die memo is ongelukkig nie ingesluit nie. 40 bladsye alles in word formaat gespaar vir maklike aanpassing. Alles is volgens CAPS