R115.00

!ONTHOU! - Die finale kwaliteitsversekering van enige assessering is steeds die verantwoordelikheid van die onderwyser. - Elke onderwyser is verantwoordelik daarvoor om seker te maak dat die inhoud van die vraestel wel in die klaskamer onderrig is en dat leerders vertroud is met die werk. - Assesserings word in Word formaat gestuur om u in staat te stel om die nodige veranderinge aan te bring. - Assesserings mag nie met ander persone of op onderwysgroepe gedeel word sonder die toestemming van Wiskunde Onnie. !REMEMBER! - The final quality assurance of any assessment remains the responsibility of the educator. - Each educator must ensure that the content of the assessment has been taught in class and that all learners are familiar with the work. - Assessments are sent in Word format to enable educators to make the necessary changes. - Assessments may not be shared with other educators or on educational platforms without the necessary permission from Wiskunde Onnie.

Resource Description

VRAESTEL 1
Optellingseienskap van heelgetalle
Rangskik, vergelyk en vereenvoudig breuke
Plekwaarde van desimale
Tel, rangskik en vergelyk heelgetalle
Beskryf en regverdig die algemene reël in patrone.
Orden en vergelyk helgetalle
GGF
Los probleme op wat heelgetalle behels, insluitend verhouding en koers
Los probleme op wat heelgetalle, persentasies en desimale breuke behels konteks soos begrotings, rekeninge, lenings en enkelvoudige rente
Bereken persentasie toename of afname van die heelgetalle.
Los probleme in konteks op wat gewone breuke en gemengde getalle behels, insluitend groepering en deling, en breuke van ‘n heelgetal
Vermenigvuldig desimale breuke tot ten minste 3 desimale plekke met ‘n heelgetal.
Deel desimale breuke tot ten minste 3 desimale plekke deur heelgetalle.
Los probleme op wat desimale breuke in konteks behels.
Vergelyk en stel heelgetalle in eksponensiële vorm voor
Herken en gebruik die toepaslike wette van bewerkings met getalle wat eksponente en vierkants- en derdemagswortels insluit
Tel vorentoe en agtertoe in heelgetalle vir enige interval
Tel by met heelgetalle of trek heelgetalle af
Herken en gebruik kommutatiewe en assosiatiewe eienskappe van optelling vir heelgetalle
Beskryf en motiveer die algemene reëls vir waargenome verwantskappe tussen getalle in eie woorde
Ondersoek en brei numeriese en meetkundige patrone uit op soek na verwantskappe tussen getalle, insluitend patrone: Verteenwoordig in tabelle
Bepaal insetwaardes, uitvoerwaardes of reëls vir patrone en verwantskappe deur gebruik te maak van: Tabelle en Formules
Bepaal, interpreteer en regverdig ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat aangebied word: ‒ In vloeidiagramme

VRAESTEL 2
Beskryf, sorteer, benoem en vergelyk driehoeke volgens hul sye en hoeke, fokus op: Gelyksydige driehoeke.
Teken vergrotings van meetkundige figure op vierkantige papier en vergelyk dit in terme van vorm en grootte
Bereken die omtrek van onreëlmatige veelhoeke.
Gebruik toepaslike formules om die volume van ‘n kubus te bereken

Lees en interpreteer data krities wat in ‘n staafgrafiek voorgestel word.
Noem en beskryf dele van die sirkel
Definisie van Loodregte lyne
Beskryf, sorteer, benoem en vergelyk driehoeke volgens hul sye en hoeke met die fokus op gelykbenige OF reghoekige driehoeke.
Herken en beskryf kongruente figure deur die vorm en grootte te vergelyk
Herken en beskryf soortgelyke figure deur die vorm en grootte te vergelyk
Los eenvoudige meetkundige probleme op wat onbekende sye en hoeke in vierhoeke behels, deur bekende eienskappe te gebruik.
Identifiseer en teken simmetrielyne in meetkundige figure.
Herken, beskryf en voer rotasies uit met meetkundige figure en vorms
Teken vergrotings en verkleinings van meetkundige figure op ‘n vierkantige papier en vergelyk dit in terme van vorm en grootte.
Gebruik toepaslike formules om die omtrek van reghoeke te bereken.
Gebruik gepaste formules om die oppervlakte van driehoeke te bereken.
Gebruik en skakel om tussen toepaslike SI-eenhede, insluitend cm2 ↔ m2.
Los probleme op wat die omtrek en oppervlakte van veelhoeke behels.Gebruik toepaslike formules om die volume van ‘n kubus te bereken
Gebruik ekwivalensie tussen eenhede wanneer probleme opgelos word: 1 m3 ↔ 1 kl.
Gebruik toepaslike formules om die oppervlakte van ‘n reghoekige prisma te bereken.
Gebruik ekwivalensie tussen eenhede wanneer probleme opgelos word: cm3 ↔ m3 en   1 mm2 ↔ 1 cm2
Lees en interpreteer data wat in ‘n sirkeldiagram voorgestel word krities,
Organiseer (insluitend groepering waar toepaslik) en teken data aan deur gebruik te maak van telmerke en tabelle.
Teken ‘n staafgrafiek om gegroepeerde data te vertoon en te interpreteer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 70 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.