Graad 7 Vraestel 3_Skryf
Skryf assessering vir Graad 7. Vraestel 3. Dit bestaan uit ‘n informele brief en ‘n beskrywende opstel.
Die brief: Skryf ‘n brief oor hoe jy jou vriende gemis het tydens lockdown en hoekom jy skool gemis het. (Rubriek)
Beskrywende opstel: Skryf oor hoe jy gevoel het toe die president afkondig dat daar lockdown gaan wees. (Rubriek)
*Daar is instruksies ook by wat leerders sal help*
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description