GRAAD 7 TEGNOLOGIE – KWARTAAL 4
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Tegnologie (Graad 7):
Eenheid 1: Ondersoekvaardighede: VLUGTELINGE
Eenheid 2: Ondersoek- en Ontwerpvaardighede
Eenheid 3: Maak- en Evalueringsvaardighede
Eenheid 4: Ondersoekvaardighede
R101.78
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Tegnologie (Graad 7):
Eenheid 1: Ondersoekvaardighede: VLUGTELINGE
Eenheid 2: Ondersoek- en Ontwerpvaardighede
Eenheid 3: Maak- en Evalueringsvaardighede
Eenheid 4: Ondersoekvaardighede
Uiteensetting van onderwerpe hierbo gelys:
Eenheid 1:
Sleutelwoorde / Vlugtelinge / Ondersoek noodsituasies wat daartoe lei dat mense vlugtelinge word / Redes waarom mense vlugtelinge word / Omgewingsfaktore.
Eenheid 2:
Sleutelwoorde / Verwerking van Voedsel: Noodvoedsel / Voedselsoorte / Voorbeelde van Gedroogde/droë Voedselsoorte / Voedselsoorte wat ingemaak of gebottel kan word / Voedselitems wat aan vlugtelinge verskaf kan word.
Eenheid 3:
Sleutelwoorde / Voorbereiding van maaltyd vir groot groep mense / Volgorde van vervaardiging / Faktore wanneer jy produksiebaan skep / Veiligheid met voorbereiding van voedsel / Evaluering van voedselitem / Evaluering van geskiktheid van voedselitem vir voeding vir gemengde groep vlugtelinge / Vloeikaart om bv. mieliepap voor te berei.
Eenheid 4:
Sleutelwoorde / Gespesialiseerde Beroepe / Ondersoek Kleredrag van mense in Gespesialiseerde Beroepe / NSRI / Brandbestryders.
Opsommings ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020.
Opsommings vanuit VIA AFRIKA handboek.