Graad 7 Tegnologie Kwartaal 1 Module 2
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Opsommings gebaseer op die Kollig Op Tegnologie Graad 7 Leerdersboek. Uittreksels en variasies van die leerdersboek is gebruik
Opsommings sluit in aktiwiteite, hersieningsaktiwitet en memorandum wat gebasseer is op die Kollig Op Tegnologie Graad 7 Leerdersboek en Onderwysersgids.
Hierdie opsommings kan as hulpmiddel gebruik word in die klaskamer saam met die Kollig op Tegnologie Graad 7 Leerdersboek.
Hierdie opsommings sluit ‘n PDF sowel as ‘n DOCX formaat in. Die DOCX dokument is ook ingesluit om u die vryheid te gee om veranderinge aan te bring. U is welkom om afskrifte van die dokumente te maak en aan leerders in u klas uit te deel om as hulpmiddel gebruik te maak.
Let wel: Hierdie Opsommings bestaan slegs uit Kwartaal 1 Module 2.